IS JY GOED GENOEG ?

1 May 2017 by Mnr R Geyer

Jou brein kan jou grootste bedreiging wees. Wees elke dag dankbaar vir dit wat jy vermag het. Elke UITDAGING bied ’n GELEENTHEID tot ’n OORWINNING. Jy is ’n WENNER.



Location

HS Overkruin Wonderboom