AS DIT MAKLIK WAS HET ALMAL DIT GEDOEN

10 Sep 2017 by Mnr R Geyer

As jy vandag niks beter as gister is nie beteken dit eintlik dat jy vandag swakker is. As daar nie uitdagings is nie gaan ons nie beter word nie en rekords sal nooit opgestel word nie. Om te LEEF beteken om die daaglikse uitdagings as ’n geleentheid te sien. ’n Geleentheid om sterker, beter en slimmer te word.



Location

227 Braam Pretoruis str Wonderboom