WAARDERING

7 Jul 2018 by Mnr R Geyer

Maak tyd vir waardering.

Ons weet almal dis deel van goeie maniere om “asseblief” en “dankie” te sê, maar om dankbaarheid in jou lewe te toon kan jou gemoed lig en jou gelukkiger maak.

Hoe meer jy die goeie dinge aktief waardeer, ongeag hoe klein dit is (’n lekker koppie tee, die blou lug, ’n grappie tussen vriende), hoe meer vergroot jy jou kapasiteit om dié dinge raak te sien wanneer dit gebeur.



Location

Pretoria

Comments 1

Loading...